Anas erythrorhyncha Red-billed Teal Rooibekeend
Modimolle, Apr 2015
Standvoël. Wydverspreid maar skaars en is in 21% van die pentads waargeneem. Enkel voëls, pare en klein groepies (gewoonlik minder as 10) verkies sowel groot as kleiner damme en keerwalle langs riviere.
Vaalwater, Mar 2021
Modimolle, Jan 2018